+14
Selfsorg in Kaap St. Francis

Seewolf Beach House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R4500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. die water spaarsamig gebruik.
Weens die septiese tenkstelsel moet gaste hulle daarvan weerhou om chemikalieë in die toilette te gooi.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Wanneer gaste van die strand af terugkeer, moet hul asb. onthou om die sonbrandolie en/of sonskerm af te stort, want dit kan die beddegoed en rusbanke vlek.
Moet asb. nie op die stoepreling sit nie.
Strandhanddoeke word nie voorsien nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

82 Da Gama Road, Cape St Francis, 6312, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97690ff5546e27d01db2b373a18fb2021b338e977988375e70a83737222f058eac1b28c2bef3cd6196f7acd9adb4b68b90ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 82 Da Gama Road Cape St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.19742133888 24.834397261675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang