LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Ané D
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Netjies, Rustig, Naby aan alles. Ongelooflik netjies en rustig. Ook baie naby aan Wilgers hospitaal waarheen ons moes gaan. Ons sal verseker gereeld daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Ons voel altyd so tuis. Bitter baie dankie vir alles. Fantasties soos altyd. Ons bederf plekkie. Netjies en skoon en alles op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Mari D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Wonderful! Sal beslis weer daar gaan bly. Goed ingerig en baie gemaklik! Als wat 'n mens nodig het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Will definitely be back again. Excellent! Excellent! Very well organised. Beautiful place and very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie N
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was 'n baie aangename verblyf. Dit is die oulikste plek, pragtig ingerig en netjies. Die omgewing is rustig met lieflike bome. Gerieflik naby aan winkelsentrums en restaurante. Ons kan Selah beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie S
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Pragtige plek. Baie skoon en netjies. Goeie sekuriteit met eie tuintjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon, netjiese plek. Lekker ruim. Baie lekker oornag. 'n Aanbeveling: 'n buitelig by trappe en voordeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mienca M
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Saligheid. Uitstekende kommunikasie rakende die verkryging van sleutels. Dankbaar dat Selah toegerus was vir die wateronderbrekings in Pretoria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Lekker gebly en sal weer en weer daar gaan bly. Heerlik gebly, baie netjies en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joani Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 5)
Bespreek

755 Waparand Road, Unit 1 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b27771c956d19f4dad533725d00a0fa242de4933718a5cda2f3271b98cb9b6509b06ecf14042c677978e1aeccdd394de282?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 755 Waparand Road Unit 1 Marulani Lodge 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.773796810338 28.329974427835