Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Selah House is in Vermont wat 90 min se ry vanaf Kaapstad is. Dit bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis waar gaste weg van die stad se gedruis kan ontspan. Die huis is minder as 300 m vanaf die loopvlak tussen Vermont, Onrus en Sandbaai.

Die verblyf is geskik vir tot 6 gaste en het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is ook bo en het 2 driekwartbeddens en groot vensters wat see-uitsigte in die verte bied. Die derde slaapkamer is onder en het 'n koningingrootte-bed en 'n en-suite stort. Daar is 'n bad in die derde badkamer.

Die hoofleefarea is onder en het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, Showmax, Disney+, YouTube en DStv Stream. Daar is gratis WiFi.

Daar is 'n ingeboude braai op die beskutte stoep waar gaste soggens na die branders kan luister. Daar is ook 'n graspek waar kinders kan speel, en parkeerplek voor en agter die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by Selah House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Selah House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Ligging

  • Malgasstraat 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Selah House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 1, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b4bfb7823595b86fab5553d0ccbc520fbbd04ee7634ab1cdc817a7e021fea1b2ffecd30c3599ee548ef19c3e3c902f713db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 1 Malgas Street Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.419794119978 19.150656553931
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem