Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selati @ Sea

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 23, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R748 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Selati @ Sea is by die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf in Oslo Beach vir groepe of gesinne.

Die Huis het slaapplek vir 8 gaste, die Kothuis het slaapplek vir 3 gaste en die Tuinwoonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die eenhede word daagliks skoongemaak en beddegoed word verskaf. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die ruim huis beskik oor 4 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 3 badkamers. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en die sitarea het 'n TV met DStv.

Die oopplan-kothuis is op die eerste verdieping. Daar is 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Kampbed vir 'n vierde gas is op versoek beskikbaar. Die kombuis is goed toegerus en die sitarea het 'n TV met DStv.

Hierdie tweeslaapkamer-tuinwoonstel lei na die swembad en plankpaadjie wat na die hek van die privaat strand lei. Albei slaapkamers het plafonwaaiers. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, ketel en eetgerei vir 4. Daar is 'n sitkamer met 'n waaier en 'n 32 inch LED-TV wat aan sekere DStv-kanale en NetFlix gekoppel is.

Die eiendom is omhein en daar is 'n gemeenskaplike swembad, asook 'n klouterraam vir kinders. Daar is 'n alarmstelsel met laserstrale en gewapende reaksie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Selati @ Sea het 'n paadjie tot by die strand met verskeie doendinge, soos swem in rotspoele, visvang en branderplankry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 27 resensies vir Selati @ Sea
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Denis Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 81

Jaar gelys 7

Ligging

  • Kinsey-rylaan 23, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Selati @ Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R748
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 23, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHfT8nMOuLqdlWoqavVY7B9uFh6474DQkgLGrUPdA2WhKFcouf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 23 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7795713 30.43034265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem