Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selati @ Sea

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
The Ship
Selfsorg
The Captains Cabin
Selfsorg
The Anchor
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Tariewe is op 'n selfsorgbasis.
'n Terugbetaalbare sleuteldeposito van R1000 word gehef.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Let asb. dat daar trappe tot by die kothuis is en dit dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Die daaglikse skoonmaakdiens sluit skoonmaak van skottelgoed en eenhede in. Wasgoed word ongelukkig nie ingesluit nie.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste mag nie in die huis rook nie.
Geen musiek of geraas word na 22:00 toegelaat nie. Respekteer asb. die bure.
Ruim asb. en gooi die rommel in die toegekende asblikke.
Indien enige skade na uitklok opgemerk word, sal gaste aanspreeklik gehou word en die kostes sal van gaste se deposito afgetrek word.
Frik en Rienie het volle magtiging om gaste te vra om die perseel te verlaat as die reëls nie gehoorsaam word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R748
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R748
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 23, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHfT8nMOuLqdlWoqavVY7B9uFh6474DQkgLGrUPdA2WhKFcouf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R748 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 23 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.7795713 30.43034265
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem