Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selborne Delight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Selborne Golf Estate, Hotel & Spa, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Selborne Delight is 'n lekker selfsorghuis op Selborne Golf Estate, Hotel & Spa in Pennington en dit bied 'n uitsig oor die vierde putjie van die gholfbaan.

Hierdie eiendom is geskik vir 8 gaste en het 4 kamers met lugversorging en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis het 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemalike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die eet- en sitarea lei na die beskutte stoep wat 'n etenstafel en 'n ingeboude braai het.

Die landgoed het 'n strandklub op Pennington se strand en bied direkte toegang tot die strand, gemeenskaplike swembad, braai-areas en tennisbane.

Slaapplek

’n Bespreking by Selborne Delight sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Selborne Delight
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 68

Resensies 187

Jaar gelys 4

Ligging

  • Ou Hoofweg, Selborne Golf Estate, Hotel & Spa, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Selborne Delight het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofweg, Selborne Golf Estate, Hotel & Spa, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92ff3c28e651d540a8159f0dc6254fa2d8075cecba626185f84baa6fbb1ecba441f4ce68a9387e6555dafcf9bf562f504f3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 Old Main Road Selborne Golf Estate, Hotel & Spa 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.372961 30.676323
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem