Selborne Golf Estate, Hotel & Spa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa bied B&B-verblyf in Pennington. Dié toonaangewende hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na vakansie- of sake-verblyf.

Verblyf is beskikbaar is 48 gastekamers en 1 Presidensiële Suite. Die kamers is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en spog met 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegyskassie vol voorraad, komplimentêre toiletware, seep en ander luukshede.

Ontbyt word in die restaurant bedien waar ander heerlike etes ook bestel kan word. Kamerdiens is ook beskikbaar. Die hotel beskik ook oor 'n kroeg, 'n gaste-sitkamer, 'n swembad en 'n spa. Gholfspelers kan gerus die 18 putjie-gholfbaan op die landgoed kom aandurf.

Vir die sakereisigers is daar goed toegeruste konferensiekamers wat gehuur kan word vir sowat 6 afgevaardigdes. Ander spesiale geleenthede of troues kan ook gereël word - daar is 'n klipkapel op die landgoed.

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa is ideaal geleë net 1 uur en 10 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe en Durban se middestad af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Selborne Golf Estate, Hotel & Spa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]