LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Selborne Golf Estate, Hotel & Spa | LekkeSlaap
+40

Selborne Golf Estate, Hotel & Spa

Hotel

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 4 resensies vir Selborne Golf Estate, Hotel & Spa
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Nokukhanya M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nokukhanya M
Saam met eggenoot / lewensmaat

I can’t fault anything at the accommodation.

The staff and everything was great. Not to mention the rates.

Heleen P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Heleen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige naweek weg.

Hotel is pragtig, kamers lekker ruim en goed ingerig. Kan aandag gee aan die netheid van die eetkamer! Matte is vieslik vuil en tafeldoeke on gestryk en onnet! Het meer verwag van die vier ster hotel.

Lynette B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette B
Enkelreisiger

Alles was meer as perfek!

Alles by Selborne Golf Estate, Hotel & Spa was meer as perfek, baie dankie!

Ronel M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi eenheid, pragtige ligging. Maar swak ontbyt en heeltemal te veel mense vir die grootte van die eetsaal!

Die eenheid is mooi en die tuine 'n prentjie. Die ontbyt was baie swak meer as n halfuur gewag in 'n ry vir twee gebakte eiers. Daar was te min kos en dit wat oor was was yskoud .

Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Hoofstraat, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA1ZDRmNDBlLWVlMjEtNDZhYS04ZjE3LTMxN2FmMjZlMmJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 460  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Old Main Road Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.3729341 30.6763296
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!