Seepunt Akkommodasie by Selbourne Place 205 by CTHA | LekkeSlaap
+26

Selbourne Place 205 by CTHA

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborneweg 56, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Selbourne Place 205 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt, Kaapstad. Die kompleks is naby verskeie geriewe en besienswaardighede in en om die Atlantiese kus.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en maak gebruik van die ander badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het al die nodige toebehore om maaltye te kook en sluit ook eetgerei, breekware en kookgerei in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea langs die kombuis het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n balkon wat spog met 'n gasbraai en 'n lieflike uitsig oor die area. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kompleks het 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad op die dak en elke woonstel het parkeerplek.

Selbourne Place 205 by CTHA is 2 km vanaf die Seepunt Pawiljoen, Milton Strand, restaurante, kroeë en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Selbourne Place 205 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Selborneweg 56, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R715
per nag (plek vir 4)
Vanaf R715
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selborneweg 56, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfqeITrLWnomUeNTACd6Y9Yqtc3EEI6m23iuE4A58INI3C48eoP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R715  per nag (plek vir 4) 56 Selborne Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.915916380432 18.394618006221
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za