2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Vishoek, bied Sea Views eenvoudige en gemaklike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom.
Die ruim woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet, en linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Gemaklike rusbank en TV is langs die kombuisie geplaas, en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste maaltye buite op die gemeubileerde balkon geniet. Veilige parkering word voorsien. Vir diegene wat wil verken, is Ridge Beacon binne loopafstand van die woonstel, terwyl Vishoekstrand 3.5 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 25 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Views het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Carmichael Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang