Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selkie B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Philip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Selkie B&B
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Jean J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean J
Enkelreisiger

Gasheer is baie ontvanklik en gasvry.

Selkie skep 'n lekker tuis gevoel. Eienaars is vreeslik behulpsaam selfs met dinge waarmee hulle nie hoef te help nie. Puik diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jacobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was oor die termyn goed maar nie aanvanklik nie.

Met die aankoms was die badkamer en ook die toilet vuil gewees. Ons moes dit eers skoonmaak. Die voertuig staan in die straat geparkeer. Die wasbak het nie 'n prop gehad nie. As mens R 1300 per nag betaal verwag mens die plek moet skoon wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Selkie B&B se terugvoer

Ek waardeer die terugvoer maar voel n mens moet realisties na die omgewing kyk. Hulle het net na Oos-weer hier aangekom, ons het fouteer om nie die kamer weer na te gaan na die wind gaan le het nie. Ons het op al hulle versoeke gereageer om hulle verblyf so gemaklik as moontlik te maak.
Ons voel dat hulle oor krities is oor die verblyf, maar sal altyd streef om goed te verbeter.

Selkie B&B
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Besigheidsreis

Ideal for the business traveller for a few nights. Personalised service.

I stayed at Selkie B&B for one night. Room was clean. Service was good. Will stay at Selkie again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

We received very friendly, informative and helpful service from Phillip and Tannie Lynn. Ideally positioned near waterfront area where most activities take place, flamingos and Dune 7. Overall it was a great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: h/v Thomas Morris en Bramwell-straat 35, Strandmeer-area, Walvisbaai, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR92Xe3H6XOIcEZhPM5Fm8tJglUhGr3qW6jGLCVxCm4oaCdmTod?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 35 Corner of Thomas Morris and Bramwell Street Lagoon area 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.965572607394 14.491548019515
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem