Senekal Selfsorgverblyf

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Senekal Self-Catering bied selfsorgverblyf in Senekal waar jy hartlike gasvryheid en uitnemende diens sal ervaar.

Die chalets is gerieflik, ruim, oopplan en in 'n lieflike tuin. Dis ook apart en bied privaatheid. Elke chalet het 'n parkeerplek op die perseel agter elektriese heinings met geslotekringtelevisie. Elke chalet het ook 2 driekwartbeddens, 'n enkelbed, kombuisie wat volledig toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamergeriewe sluit lugversorging, gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Linne, handdoeke, seep en toiletpapier word voorsien en 'n strykyster en haardroër is op versoek beskikbaar.

Elke kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, braaipan, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster. Eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien. Elke chalet het privaat braaigeriewe en daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Senekal Selfsorgverblyf gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za