Sensiri Myst Country House
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Rene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Maande gelys 11
Opsomming van Resensie
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfekte huis vir 'n vakansie.
Sensiri Myst Country House se terugvoer
Dankie Pieter! Baie dankie vir jou uitstekende resensie! Ons waardeer dit opreg en is baie bly julle het die naweek en die huis geniet!
Ons sal julle graag weer wil ontvang in die toekoms.
Veilig reis verder,
Die Sensiri span
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watersmeetweg W74, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom