Sensiri Myst Country House
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Apr 2024 tot 15 Mei 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watersmeetweg W74, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R8 805R7 484 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sensiri Myst Country House is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis op die Walkersons Country Estate, net 10 minute buite Dullstroom. Die kontemporêre huis is 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek saam met familie en vriende en spog met 'n houtvuurwarmbad.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer spog met 'n panoramiese uitsig oor die vallei en het 'n koninggrootte-bed, kaggel, instap-aantrekkamer, privaat studeerkamer en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 aparte badkamers het storte.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en 'n eiland met stoele het. Die ruim eetarea het genoeg sitplek vir almal voor 'n lieflike kaggel en die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.
Daar is ook 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en legkaarte. Die voorstoep het gemaklike buitesitplek en 'n uitsig oor die vallei en die agterstoep het rusbanke en braaigeriewe. Gaste kan in die houtvuurwarmbad ontspan terwyl hulle 'n skemerkelkie geniet. Die huis word deur bekende restaurante en proelokale omring.
Slaapplek
’n Bespreking by Sensiri Myst Country House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Rene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Maande gelys 11
Ligging
- Watersmeetweg W74, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Sensiri Myst Country House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Highlands Meander Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watersmeetweg W74, Walkersons Country Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom