LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sensual | LekkeSlaap
+38

Sensual

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaairylaan 70, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R29 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sensual is 'n luukse villa in Kampsbaai, Kaapstad met 'n lieflike see-uitsig vanaf die meeste areas in die huis.

Dié villa het verskeie verdiepings met slaapplek vir 6 in 3 en suite-kamers, asook 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer is ook op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die derde kamer is op die onderste verdieping en het ook 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad, asook verhitte handdoekrelings.

Die kombuis is volledig toegerus en het ook 'n ysmasjien, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n gaskaggel, graniettafel, kroeg en sitarea.

Die leefarea lei na die stoep, wat weer met trappe na die swembad en stoepmeubels lei vanwaar gaste die see kan gewaar. WiFi is beskikbaar en daar is 'n motorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Sensual sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Kampsbaairylaan 70, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R29 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R29 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampsbaairylaan 70, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84d2c85016b6b58ef7be40baa183298371cc1ed4fe3d6ccb25980d0bcc7d7150ce395a5d3273c4081628dae87217cdb59718?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R29 800  per nag (plek vir 6) 70 Camps Bay Drive Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9583882 18.3781471
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!