Sensual
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 70 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sensual is 'n luukse villa in Kampsbaai, Kaapstad met 'n lieflike see-uitsig vanaf die meeste areas in die huis.
Dié villa het verskeie verdiepings met slaapplek vir 6 in 3 en suite-kamers, asook 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer is ook op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed. Die derde kamer is op die onderste verdieping en het ook 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort en 'n bad, asook verhitte handdoekrelings.
Die kombuis is volledig toegerus en het ook 'n ysmasjien, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. WiFi is beskikbaar. Die leefarea het 'n gaskaggel, graniettafel, kroeg en sitarea.
Die leefarea lei na die stoep, wat weer met trappe na die swembad en stoepmeubels lei vanwaar gaste die see kan gewaar. WiFi is beskikbaar en daar is 'n motorhuis met parkeerplek vir 2 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 70 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Camps Bay Drive, Camps Bay, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang