Serendipity Cottage
Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R775R659 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel het luukse afwerkings, is goed toegerus en word skoongemaak. Dit is in 'n veilige omgewing geleë.
Dié ruim woonstel het 2 verdiepings, slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n superkoninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, aparte stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer het ook 'n TV met volledige DStv-kanale en oorgenoeg kasspasie. 'n Slaapbank is vir kinders onder 12 jaar beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus vir verhit-en-eet en het 'n yskas, konveksie-rooster, mikrogolf, broodrooster, induksieplaat, George Forman-braaier, breekware en eetgerei. Daar is sitplek vir 4 mense in die eetarea en die sitkamer het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n groot 55" platskerm-TV met volledige DStv-kanale, DStv Now en Showmax. Gratis, vinnige WiFi word ook voorsien.
Die eenheid het ook 'n leefarea met lugversorging met warm en koue verstellings. 'n Klein privaat tuin is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is 'n aparte ingang met 'n afstandbeheer vir ekstra privaatheid en beweeglikheid en daar is veilige parkeerplek vir tot 3 voertuie en 1 waentjie.
Die woonstel word op weeksdae volgens Covid-19-reëls skoongemaak.
Slaapplek
’n Bespreking by Serendipity Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Gaste dink Serendipity Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fourways Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harrier-singel, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom