+31

Serendipity Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier Crescent, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
  • Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Cottage is 'n losstaande selfsorgwoonstel in die stilste straat in Fourways in Johannesburg-Noord. Die woonstel is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak gebruik van sonkrag. Dit het luukse afwerkings, is goed toegerus en word skoongemaak. Dit is in 'n veilige omgewing geleë.

Dié ruim woonstel het 2 verdiepings, slaapplek vir 2 gaste in 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Die slaapkamer het 'n superkoninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, aparte stort, toilet en wasbak.

Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n groot 55" platskerm-TV met volledige DStv-kanale, DStv Now en Showmax. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede gebruik. Gratis, vinnige WiFi word ook voorsien.

Die kombuisie het verhit-en-eetgeriewe en het 'n yskas, konveksie-oond, mikrogolf, broodrooster, 2 induksieplate, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste. Daar is ook lugversorging in die eenheid.

'n Klein privaat tuin is beskikbaar vir gaste se gebruik. Daar is 'n aparte ingang met 'n afstandbeheer vir ekstra privaatheid en beweeglikheid en daar is veilige parkeerplek vir tot 3 voertuie en 1 waentjie.

Die woonstel word op vooraf gereëlde weeksdae gediens.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Abri N
5.0
Wonderlike verblyf, hoogs aan te beveel - sal weer en weer daar gaan bly. Heerlik gebly. Was vir werk vir amper twee maande daar. Groot, ruim woonstel...
Sien meer
Okt 2025
Anitia F
Saam met lewensmaat
5.0
Great cottage, value for money and conveniently located near all amenities. The cottage has everything that we needed. It is also spaci...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Zaskia M
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig en netjiese verblyf met alles wat jy nodig het vir 'n naweek wegbreek. Snoesige plekkie met alles wat jy nodig het vir 'n naweekwegbreek. Veili...
Sien meer
Mei 2025
Bernard S
Saam met lewensmaat
5.0
Phenomenal, relaxing, blissful. What a hidden gem! Our stay was absolutely amazing - thanks Andrew (the best host)! Fabulous location, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Piera A
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect home away from home. Enjoyable stay. Well-located. Good value. Excellent shower, bath tub and bed. Friendly, responsive host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Harrier Crescent, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
  • Gaste dink Serendipity Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 075
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harrier Crescent, Douglasdale, Fourways, Johannesburg, 2121, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb711b36b400e55389c4af12c34e9e00e73f8f526129d4a9392e883be4945af79982c40a390dce0d101e249fbc0e514b4603f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 Harrier Crescent Douglasdale, Fourways 2121 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.034442604872 27.99583363268

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang