Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draeger-singel 30, Illovo-suid, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R625 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity Country House bied oornagverblyf in Mid-Illovo en het 24 uur-ontvangs vir gaste se gerief. Dit is ideaal vir natuurliefhebbers aangesien dit 'n uitsig oor die Illovo-rivier en die suikerrietlande aan die suidekant van Amanzimtoti bied, en is slegs 29 km vanaf die Kenneth Stainbank Natuurreservaat geleë.

Dié gastehuis bied verblyf in 4 kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Al die kamers bied toegang tot 'n gemeenskaplike kombuisie met 'n mikrogolf, ketel en 'n yskassie.

Daar is toegang tot 'n onderdakstoep met 'n gasstoof, oond en oorgenoeg sitplek. Die gastehuis spog ook met 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV en -eetarea, 'n gasbraai en 'n vuurput. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die dubbelhoutdeure lei na 'n binnehof met veilige parkeerplek.

Die gastehuis is ongeveer 5 km vanaf die strand, 4 km vanaf die Winkelspruit-winkelsentrum, 7 km vanaf verskeie restaurante en 'n entjie se ry vanaf Aliwal Shoal in Umkomaas.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Draeger-singel 30, Illovo-suid, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draeger-singel 30, Illovo-suid, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ad6325c34756ea492da058f1a7b76a7f3d421e02a0b9818971bb432ad7d32a38a9e5d8c14d19a1bdfed4e60b71fc5146752?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 30 Draeger Crescent Illovo South 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.096244 30.83167
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem