Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serendipity on Green

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green-weg 1, Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Serendipity on Green is 'n ou pastorie-gebou van die Duitse Gereformeerde Kerk wat opgeknap en omskep is in 'n ontspannende wegbreek in 'n stil woonbuurt in die verre Oos-Rand van Johannesburg. Die gastehuis weerspieël die eienaars se liefde vir Oosterse ontwerp en die tyd wat hul in boetiek-oorde regoor Zanzibar, Kenia, die Seychelle en Suid-Afrika gewerk het.

Die eienaars het hul vaardighede in ontwerp en kookkuns gebruik om 'n unieke gastehuis met 3 suites te skep.

Die Fig Tree-suite het 'n uitsig oor 'n vyeboom en die koidamme. Die Tree House is 'n dupleks-eenheid met 2 verdiepings en het 'n boomhuis-styl. Dit is van 80% herwinbare materiale gemaak. Die Cherry Blossom-suite spog met 'n privaat buite-sitarea en 'n meditasie-tuin onder 'n Japanese kersiebloeiselboom.

Die gastehuis het 'n kuriowinkel waar gaste kunswerke en ingelegde produkte kan koop. Die gastehuis is 'n oase met verskeie paadjies en hoekies in die lowerryke tuin om in te ontspan. Geniet natuurgeluide met fonteine wat voëllewe lok. Daar is ook 'n vuurpit, verhewe dagbed en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Serendipity on Green
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 2

Ligging

  • Green-weg 1, Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
  • Gaste dink Serendipity on Green het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Green-weg 1, Dunnottar, Nigel, 1496, Gauteng
  • Geen kinders onder 7
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a2530a6c951c047842c696c7812b03a5af79caf0c22f2deaba547cbc72ee2977dec4080ef1a354f2df34e147703f5d9c702?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1 Green Road Dunnottar 1496 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -26.343161556939 28.422679639971
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem