LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Serendipity Selfsorg | LekkeSlaap
+14

Serendipity Selfsorg

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Serendipity Selfsorg
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wilken W - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilken W
Gesin met tieners

Was soos 'n eregas behandel.

Uitstekend. Julle is tops, veral my gasheer Etiene. Wat nog verder my dag gemaak het, is dat altyd iemand met my geskakel het (10/10) en verneem het of alles nog reg is. Dit is wat ek diens noem.

Catherine C - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine C
Gesin met klein kinders

Very safe and clean environment. Close to shops.

There was a shop just around the corner for your convenience and a park for the children to run around and play. People very friendly.

Chante W - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante W
Enkelreisiger

Het 'n rustige 2 aande hier deurgebring.

Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer gaan. Omgewing is veilig en stil.

Brenda M - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Gesin met klein kinders

Lekker.

Dis 'n baie lekker plekkie.

Samonique N - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samonique N
Gesin met klein kinders

Dit was 'n huis-weg-van-die-huis gevoel.

Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is gerieflik en bevat alles wat 'n mens van 'n huishouding kan verwag. Ons is vriendelik ontvang en was van begin tot einde heel op ons gemak.

Vanaf
R455
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R455
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R455
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Klerkstraat 12, Bothasrus, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab7bb10d7b2d204c4b87d73f57c0bf77a8ab224461782a788a4b8011338546a42aeb334121a7bb4fc945e0c9db6bcb5bab2e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R455  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 12 De Klerk Street Bothasrus 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.804303425539 25.458668872461
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem