Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serene @ 5 on Cologne

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cologne-weg 5, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Serene @ 5 on Cologne bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Germiston. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.

Hierdie kothuis bied slaaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer en 'n tweede skakelkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die skakelkamer het 'n slaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV voor die koningingrootte-bed. WiFi is beskikbaar. Die ruimte lei na die etenstafel en daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Buite is daar 'n privaat, toegeboude stoep. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar en die verblyf is naby O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by Serene @ 5 on Cologne sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbank vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Cologne-weg 5, Germiston, 1401, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cologne-weg 5, Germiston, 1401, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ceaaca53a55723f7ba7355b904ea77c61eae5ad40cfec67d6bedc6648963296dbd22a18d616fe97c14250e55f10a3981f71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 3 mense 5 Cologne Road Germiston 1401 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1743725 28.1777076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem