Hoogland Kronkeling Akkommodasie by Serengeti | LekkeSlaap
+33

Serengeti

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Valley-plaas Dullstroom, Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 448 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Serengeti is 'n selfsorgplaashuis op die rustige en prentjiemooi Spring Valley-plaas aan die buitewyke van Dullstroom. Dié plaas van 140 hektaar spog met 'n bloekomwoud, rivier en 3 damme.

Serengeti bied 'n uitsig oor die vleiland met wild soos swartwildebeeste en rooihartebeeste wat vrylik op die plaas rondloop, vandaar die naam 'Serengeti'.

Die Serengeti-eenheid is gedeel in 2 amper identiese eenhede wat geskik is vir 4 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 en suite-slaapkamers, met 'n solderarea in elkeen. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 2 enkelbeddens, en die badkamer het 'n stort of 'n bad. Elke bed het 100%-Egiptiese katoenlinne en 'n elektriese kombers. Die eerste kamer het 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak en die tweede kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is goed toegerus met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Die sitkamer het rusbanke om op te ontspan en 'n kaggel. Die sitkamer is langs die eetkamer met 'n ingeboude gasbraai.

Een bondel hout word voorsien en ekstra hout kan gekoop word. Die eenhede word 2 keer 'n dag skoongemaak. Troeteldiere is welkom indien goed gemanierd.

Serengeti is 800 m vanaf 3 reënboogforeldamme en mere vir kunsvlieghengel. Daar is ook 'n ryk voëllewe en wild op die plaas.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Serengeti
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Spring Valley-plaas Dullstroom, Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Serengeti het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R3 448
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Spring Valley-plaas Dullstroom, Kruisfonteinweg, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3YjhjZjMwLTAyMzctNGM1ZS05ZGY1LWIyOTVhMmNjNjU1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 448  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 Spring Valley Farm Kruisfontein Road 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.446528 30.141222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za