LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22
Selfsorg in Bellville

Serengeti Self Catering Apartments Perfect Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anoleigh J
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly en is baie veilig gewees. En naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene R
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Veilig, skoon, gerieflik. Ons het lekker gebly in die eenheid. Ons gasheer was baie behulpsaam. Ek sal weer van julle gebruikmaak as ons Kaap toe kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene H
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Verblyf het 100% voldoen aan ons vereistes. Ja, dit het voldoen aan al ons vereistes. Ligging was sentraal aan alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2026

Baie lekker. Woonstel goed toegerus. Ons het dit geniet en is baie sentraal. Baie gerieflike, sentraal geleë verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enoch F
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

It was a homely and comfortable place. I found the dressing table size reduced the space between the bed and wardrobe, making access to the wardrobe inconvenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. No 13 Serengeti is 'n netjiese woonstel wat alles het wat ons nodig gehad het vir 'n langnaweek. Baie gemaklik, gerieflik naby aan Tygervalley en die N1. Vriendelike gasvrou wat vinnig reageer op versoeke vir hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle W
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Heerlik en ontspanne! Ons het heerlik gewoon in die woonstel. Skoon, netjies en modern. Stil buurt en gerieflik geleë naby Tygervallei-sentrum en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika B
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Dit was heel aangenaam. Ek het baie lekker gebly, was rustig en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Livhuwani M
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Great and very comfortable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline L
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Rustig. Baie aangenaam. Stil omgewing en naby al die winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 181

Op LekkeSlaap 15 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
POA

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
POA

2 Sabie Street, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 0 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed0cd9e9898ca68319d1871337d026b6afd414536e63594d0fe438b2bc06e334ff0ca9f28c678d850f5e21168b8859fa2d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
60 5 1 5 2 Sabie Street Serengeti Apartments 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878505428394 18.643096095562

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang