+21
Selfsorg in Breederiviervallei

Serenity @ Tierkloof Mountain Cottages

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Kinders onder die ouderdom van 2 jaar kan nie gehuisves word nie.

Let asb. dat daar 'n 20 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Dit is geskik vir alle voertuie, alhoewel voertuie met 'n lae grondvryhoogte kan sukkel. Gaste moet voor aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandigede kan verander.

Tierkloof Mountain Cottages word deur sonkrag aangedryf, en daarom is die stryk van beddegoed nie moontlik nie. Die eienaars belowe dat die linne 100% skoon is. Indien gaste gestrykte linne wil hê, laat weet asb. die eienaars vooraf sodat hulle die nodige reëlings kan tref.

Honde word toegelaat indien vooraf gereël, maar word nie op die meubels of in enige van die swembaddens toegelaat nie. Katte kan ongelukkig nie gehuisves word nie.

Geen besprekings sal vir groter groepe wat van meer as een kothuis gebruik wil maak, aanvaar word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 6 132
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 132
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 6 132
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Off the R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breede River DC, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdf01782fa69cab1eec1e497348c2efde34b7cc55774c71ddd47c3320259f5a68691d8f95665ac99213775974fbc6a81e42a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 132 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Off the R355 Tierkloof Mountain Cottages 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.118621 19.718589
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang