10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kleinmond Akkommodasie by Serenity | LekkeSlaap
+22
+22

Serenity

5 resensies
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Strauss-straat 36 , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Serenity is ‘n selfsorgkothuis in Kleinmond naby Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Kleinmond word omring deur die Kogelberge waar jy kan voetslaan en ‘n lieflike uitsig oor Kleinmond geniet.

Dié kothuis het slaapplek vir 3 en beskik oor ‘n koningingrootte-bed en ‘n enkelbed op versoek vir ‘n derde gas of kind. Die badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak.

Daar is gemaklike rusbanke, ‘n etenstafel met stoele en ‘n muurverwarmer. Die kombuisie is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, ketel, eetgerei, breekware en kookgerei. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Serenity sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 5 resensies vir Serenity
Netheid
3.2/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ligging

  • DF Strauss-straat 36 , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 3)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 3)
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: DF Strauss-straat 36 , Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALAV238DlUOzFDnyoXH7dnrCU9zJcgi4aqo7Wo5uULKcYvqM9sX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 3) 5 5 1 4 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za