LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13

3 gaste

0 slaapkamers

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Serenity is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis in Kleinmond, naby Palmietstrand, die hawe, restaurante en plaaslike winkels. Geleë aan die voet van die Kogelberge, bied die area skilderagtige staproetes met asemrowende uitsigte oor Kleinmond en die omliggende kuslyn.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en alle nodige eetgerei, breekware, glasware en kookgerei in. Die leefarea bied gemaklike rusbanke, 'n klein eetkamertafel met stoele, 'n TV met Netflix en YouTube, en 'n muurpaneelverwarmer vir ekstra gemak.

Gaste het ook toegang tot braaigeriewe, wat dit ideaal maak vir ontspanne aande in 'n rustige kusomgewing. Serenity bied 'n stil en gemaklike wegbreek, perfek vir paartjies of klein gesinne wat in die natuur wil ontspan terwyl hulle naby plaaslike besienswaardighede bly.


Kamer-opset

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gail W
Saam met lewensmaat
5.0
It was very neat and comfortable. The host was awesome. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Jan S
Saam met lewensmaat
5.0
Ontvangs was wonderlik en die wooning was netjies. Omgewing is baie veilig. Baie mooi geriewe. Loopafstand van die see. Baie veilig.
Jul 2026
Ebrahim P
5.0
Wonderful experience. We had a wonderful time in Kleinmond. Serenity is located close to all amenities. The host was very helpful. Will...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Marianne D
Gesin met tieners
5.0
Good value and warm and comfortable. The bed was very comfortable, great location, lovely hot shower. I just struggled to work out the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Ashley M
Saam met lewensmaat
5.0
Stupendous. My stay was very nice. I wasn't at the cottage the whole day, but it was a great place to be in.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Bespreek

36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeff588a91d78f2d9b52dbfc194bc636dc7d1782638c7418b4fc7718332ed1fd45544ef361c968616f6a849852d561003d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 66 5 1 5 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966
Soek in 'n groter streek