Serenity
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Serenity is 'n gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis, geleë in Kleinmond naby Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Kleinmond word omring deur die Kogelberge waar jy kan stap vir 'n voëlperspektief oor Kleinmond.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bevat 'n koninggrootte-bed. 'n Enkelbed kan op versoek voorsien word vir 'n derde gas of 'n kind. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en alle nodige eetgerei, breekware, glasware en kookgerei in. Die kothuis beskik oor gemaklike rusbanke, 'n klein eetkamertafel en stoele, sowel as 'n TV met Netflix, Youtube, ens., vir gaste se vermaak en 'n muurpaneelverwarmer. Braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Jeannine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang