+13

Serenity

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Serenity is 'n gemeubileerde selfsorg-tuinkothuis, geleë in Kleinmond naby Palmietstrand, die hawe, restaurante en winkels. Kleinmond word omring deur die Kogelberge waar jy kan stap vir 'n voëlperspektief oor Kleinmond.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en bevat 'n koninggrootte-bed. 'n Enkelbed kan op versoek voorsien word vir 'n derde gas of 'n kind. Die badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en alle nodige eetgerei, breekware, glasware en kookgerei in. Die kothuis beskik oor gemaklike rusbanke, 'n klein eetkamertafel en stoele, sowel as 'n TV met Netflix, Youtube, ens., vir gaste se vermaak en 'n muurpaneelverwarmer. Braaigeriewe is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Andre O
Saam met lewensmaat
5.0
Oulik en rustig. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd terug. Baie netjies met alles wat benodig is.
Sep 2025
Shannen M
Saam met lewensmaat
5.0
My new go-to place. Hierdie plekkie is die beste vir 'n klein gesin. Baie mooi, netjies en veilig. Die beste gasheer wat ek al ooit teëgekom het, sal ...
Sien meer
Jul 2025
Anzel L
Gesin met klein kinders
5.0
Net 1 aand gebly maar was die moeite werd. Was heerlik, net te kort, sal definitief weer gaan.
Jul 2025
Owen K
Besigheidsreis
5.0
Comfortable, pleasant and very comfortable. Pleasant, clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Shareen S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, near to ocean. Pleasant, quiet, exactly what we were looking for.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jeannine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Serenity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 DF Strauss Street, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeff588a91d78f2d9b52dbfc194bc636dc7d1782638c7418b4fc7718332ed1fd45544ef361c968616f6a849852d561003d96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 36 DF Strauss Street Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.342871 19.007966
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang