Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity Mountain and Forest Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Serenity Mountain and Forest Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Paula P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility, nature and relaxation all in one.

A beautiful lodge situated between the mountains surrounded by a forest. Tranquility and nature at its best. Units were clean and extremely comfortable. All the staff were friendly and helpful. The food was really delicious and well presented. We loved sitting close to the river at breakfast and dinner time. We had the freedom to walk around the premises and along the river, which was absolutely relaxing. We will definitely recommend this establishment to everyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Myrna G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myrna G
Gesin met klein kinders

Get in touch with nature.

Great service from the team and excellent food. Overall a great stay in nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very professional and excellent service.

The food is very good and the location is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula Oelofse O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula Oelofse O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek met die vriendlikste staff. Die kos was besonders lekker.

Een van die mooiste lodges wat ek nog besoek het in SA. Ek is vriendelik ontvang. Die plek is netjies, die personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kos is uit die boonste rakke. Die piekniek in die woud was ongelooflik, en so ook die olifantinteraksie. Ek sal beslis terug gaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serenity Mountain and Forest Lodge se terugvoer

Goeie Dag Paula,

Dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Ons personeel streef dat ons kliente met gelukkige en tevrede gemoed Serenity verlaat en gou moontlik weer terugkom!
Ons hoop ons sien julle in die noue toekoms

Janet

Serenity Mountain and Forest Lodge
Ruan S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Was baie lekker, mense baie vriendelik en die voetslaanpaaie was baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike mooi natuur.

Ons het heerlik gekuier, dis asemrowende mooi natuur. Restaurant het heerlike kos bedien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serenity Mountain and Forest Lodge se terugvoer

Goeiedag, baie dankie vir die mooi gradering. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom in ons woud.

Serenity Mountain and Forest Lodge
Melani K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, breathtaking and great service.

The owner went out of her way to make our stay great, I would definitely recommend this place for couples who want to get away from everything, it's secluded and has no service which is exactly what we needed. Thank you, Serenity, for making our stay a great experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Will K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Will K
Saam met vriende

Baie baie lekker.

Baie lekker naweek gehad. Die diens was top gehalte gewees. Kommunikasie van selfs voor ons ons trip begin het. Baie mooi en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorna E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E
Gesin met tieners

Ons het dit so geniet, pragtige verblyf. Vriendelike eienaars en personeel. Hul het soveel moeite gedoen om my seun se verjaarsdag spesiaal te maak, selfs 'n bospiekniek gereël vir hom.

Ons sal verseker terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serenity Mountain and Forest Lodge se terugvoer

Baie dankie dat julle Serenity gekies het om julle spesiale tyd te kom vier. Sien uit na julle volgende besoek.

Serenity Mountain and Forest Lodge
Nick G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Nick G
Saam met eggenoot / lewensmaat

An unexpected adventure.

We loved our stay at Serenity and the staff were just wonderful. We were however, unaware that the lodge was in the middle of a dense and remote forest and were very grateful that we were in a 4x4 vehicle. We were unprepared for the long and sometimes arduous (although beautiful) drive up to the lodge. The room and en-suite bathroom was luxurious and perfect, with everything we needed. The dining room and bar facilities are all outside, so quite cold in winter, but the staff were friendly, kind and looked after us very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Serenity Mountain and Forest Lodge se terugvoer

Thanks for the feedback. We hope to see you again in the future.

Serenity Mountain and Forest Lodge
Martin G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier, al was dit net vir 1 nag, was baie lekker!

Vanaf die ontvangs, waar Cry ons verwelkom het, tot die kamers, die diens, die ete, was alles baie goed. Alles is mooi skoon en gemaklik en kwaliteit. Sal beslis aanbeveel vir iemand wat stilte en rus soek.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sherlock-plaas Erfdeel 2, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60095d80eda7baa1c82a8e3281c91c6279294a7ce28aca8aacaef9c7ed2fb873f05da7b9708db75e3185fb9a00f36469ff8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Farm Sherlock Portion 2 Malelane 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.550109421868 31.512259102842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem