- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Farm Sherlock, Portion 2, Malelane, 1320, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Serenity Mountain and Forest Lodge is in 'n pragtige woud in die valleie buite Malelane geleë. Hierdie lodge bied gehalteverblyf en is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n wittebroodbestemming.
Verblyf word in 4 Forest and River View Suites, die 2 Luxury Lake View Cottages, en die Luxury 2 Bedroom Lake View Suite gebied. Elke eenheid het 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, broodrooster en 'n yskassie met verversings is teen 'n addisionele koste beskikbaar.
Daar is 2 gemerkte roetes langs die stroom waar gaste kan voetslaan. Daar is ook piekniekareas, 'n spa en 'n swembad.
Die lodge is in 'n wêrelderfenisgebied geleë en is ideaal vir voëlkyk-entoesiaste of lepidopteroloë. Die Malelane-hek na die Krugerwildtuin is minder as 'n uur se ry vanaf die lodge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Sherlock, Portion 2, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Serenity Mountain and Forest Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Sherlock, Portion 2, Malelane, 1320, Mpumalanga
Sien kaart- 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang