Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serenity on the Ridge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n stofie en oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R200 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die verblyf het 'n kragopwekker vir noodsaaklikhede.
Die swembad is vanaf 08:00 tot 18:00 Maandag tot Sondag oop. Let asb. dat die swembad diep is en dat alle kinders onder toesig moet wees.
Gebruik asb. ons swemhanddoeke wat in die eenheid is.
Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.
Rook en vape is in die eenheid verbode.
Geen kerse word toegelaat nie. Daar is noodligte in die geval van beurtkrag.
Indien jy skoonmaakdienste tydens verblyf van 5 of meer nagte soek, moet dit asb. met die eienaar gereël word. Dit is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Besoekers moet jou op jou selfoon kontak om jou te laat weet dat hulle by die hek is.
Maak seker dat die oprithek gesluit is elke keer as jy in- of uittrek.
Maak jou vensters toe en sluit die deur en toegangshek wanneer jy vertrek en snags.
Let dat die eienaar katte op die perseel het.
Laat weet die eienaar dadelik van enige skade.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R665
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tregoning-straat 10, Linksfield, Johannesburg, 2192, Gauteng
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fb29c84edadccc3425033cb2bfdd1afc742d59afc910672a20011be6348a830b5447beac26e163e1a9f1e9647c3fcfef324?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 Tregoning Street Linksfield 2192 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.166276276833 28.091703057289
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem