Serenity Stay
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Andre K - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies. Gemaklik. Vriendelik.
Suné B - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik en sentraal.
Celeste N - Apr 2024
Algehele gradering
Very affordable accommodation - amazing hostess.
Suné B - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Elana S - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, eenvoudig!
Francois V - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly accommodation, clean, value for money.
Serenity Stay se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om u weer te ontvang.
Heloise O - Jan 2023
Algehele gradering
Lana was 'n puik gasvrou. Gerieflike oornagplek voor wedloop.
Serenity Stay se terugvoer
Dit was net 'n plesier. Sterkte vir die komende wedlope.
Elizabeth M - Des 2022
Algehele gradering
Very peaceful, safe and lovely host.
Serenity Stay se terugvoer
Thank you for the positive feedback, Elizabeth.
Mias M - Nov 2022
Algehele gradering
Baie gelukkig by Serenity Stay.
Serenity Stay se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Mag jy gelukkig wees met jou splinternuwe werk in Welkom.
Nick V - Nov 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Serenity Stay se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering.
Thembelani S - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent service.
Serenity Stay se terugvoer
Thank you, Thembelani.
Abrie S - Jul 2022
Algehele gradering
Dankie, op kort kennisgewing was hulle baie vriendelik.
Serenity Stay se terugvoer
Naand Abrie, Dankie vir die positiewe resensie. Dis was 'n plesier om julle te huisves. Kom gerus weer. Groete, Lana
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Prosperostraat 10, Bedelia, Welkom, 9459, Vrystaat