Seti se Kuierplek
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-weg 3, Southfield, 7800, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seti se Kuierplek is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Southfield, Kaapstad. Die eenheid is vas aan die hoofhuis, maar het 'n aparte ingang.
Die eenheid bied slaapplek aan 'n paartjie en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. 'n Stort is in die badkamer beskikbaar, sowel as 'n aparte toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n strykyster en haardroër.
Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6, genoeg sitplek in die sitarea en 'n platskerm-TV. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep en 'n loweryke groen tuin.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slegs 2 gaste kan geakkommodeer word.
Slaapplek
’n Bespreking by Seti se Kuierplek sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Internet koppeling
- Koordlose internet
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chrisette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Jaar gelys 1
Ligging
- Sandpiper-weg 3, Southfield, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Seti se Kuierplek het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-weg 3, Southfield, 7800, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12