Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Settlers 22

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pierre Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Settlers 22
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Gesin met klein kinders

Rustige privaat wegbreek.

Vriendelike gasvrou wat ons met deeglike instruksies toegerus het. Die eenheid was goed toegerus sodat ons niks tekortgekom het nie. Die ligging was perfek en die privaatheid en sekuriteit bo verwagting. Ons hele ervaring was besonders en beslis 'n vakansieverblyf waarna ons gaan terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Settlers 22 se terugvoer

Johan, baie dankie vir hierdie pragtige boodskap. Ons waardeer regtig die terugvoer. Dit was vir ons net n plesier om julle te ontvang en ek hoop ons paaie kruis weer vorentoe. Mooi loop en groete, Fransisca

Settlers 22
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Beach-weg, Settler Sands 22, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf127b9482ef731b776da82e1221b3139269f89ec1b7fc5657b39771c3bc359a074de25f9f273c7625706aab12bc2545768ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 West Beach Road 22 Settler Sands 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.60314629673 26.898422241184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem