+39
Selfsorg in Breederiviervallei

Seven Oaks Vineyard Cottages

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R43, Seven Oaks Farm, Breede River, 6858, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seven Oaks Vineyard Cottages is op die Seven Oaks-plaas tussen Wolseley en Worcester geleë. Die kothuise is met alles wat jy nodig het vir gerieflike verblyf toegerus. Dis geskik vir 'n individu, paartjie of groep vriende of familie.

Die verblyf beskik oor 4 selfsorgkothuise en elke kothuis het ‘n kombuisie met ‘n yskas, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is braaigeriewe op die onderdakstoep. Elke kothuis het ook ‘n privaat Turkse houtvuur-bad langs die stoep. Linne, handdoeke, bordspeletjies en WiFi word voorsien.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Wanneer jy Seven Oaks besoek, kan jy wyn op die stoep geniet terwyl die son oor die tuin en wingerd ondergaan. Die plaas is vreedsaam met baie natuurgeluide en jy kan heerlik rondwandel. Jy kan ook die omgewing en omliggende dorpies verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anneke-Jean D
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede op aarde! Die verblyf is toegerus met alles wat nodig is en meer. Dit was heerlik om tuis te gaan waar die omgewing pragtig is, die gasvrou aang...
Sien meer
Jan 2026
Helen D
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing, relaxing, wonderful stay especially the hot tub. We thoroughly enjoyed our stay at 7 Oaks. Absolutely everything was provided ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Wendy-Lynn W
Saam met lewensmaat
5.0
Worth every penny. This was our second stay at Seven Oaks and I highly recommend visiting. It won't be our last.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elsebe M
Saam met lewensmaat
4.6
Werklik 'n spesiale ontsnapping. Wingerde en die berguitsigte. Wyn. Jip, pragtige plek - die mooi - die wingerde, die berge, die wyn!
Apr 2025
Romy V
Saam met vriende
4.0
Uitstekend. Baie gasvry, skoon met al die geriewe.
Mrt 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R43, Seven Oaks Farm, Breede River, 6858, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seven Oaks Vineyard Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R43, Seven Oaks Farm, Breede River, 6858, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiOGZlMDM1LTQzNTAtNDY1MS1iOTA2LTVjMWQxYzQ0YzgzNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 R43 Seven Oaks Farm 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.527563992095 19.228321224537
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang