LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Seweweekspoort Akkommodasie | LekkeSlaap
+66

Seweweekspoort Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Seweweekspoort Akkommodasie is op 'n werkende plaas buite Laingsburg en bied selfsorg-verblyf en 'n funksielokaal vir spesiale geleenthede.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder het elke eenheid ook braaigeriewe. linne en handdoeke word voorsien.

Al is die eenhede toegerus vir selfsorg, is etes beskikbaar indien dit vir 10 of meer gaste is. Neem asb. kennis dat net Vodacom sein optel op die plaas.

Aktiwiteite sluit voëlkyk, bergfietsry, voetslaan en 4x4-roetes op die plaas in.

Seweweekspoort Peak is die hoogste piek in die Wes-Kaap en is op die avontuurlikste reisigers se emmerskoplys.

Bring bergfietse, avontuurfietse, 4x4 of net stapskoene saam en geniet hierdie groot area.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Televisie
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Seweweekspoort Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seweweekspoort Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Seweweekspoort Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandrivier Plaas, R323, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAm25Ah2wwn3kqYYpCURRikmV4GPcar6ggMyZHfqkGiDnkjwsTeq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 Sandrivier Plaas R323 6900 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.36577 21.32867
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!