Mountain View Akkommodasie by Sgegede Guest House | LekkeSlaap
+63
+63

Sgegede Guest House

B&B
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel-laan 520, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sgegede Guest House is in die vreedsame Mountain View-woonbuurt in Pretoria geleë en bied B&B-, konferensie- en toerismedienste aan plaaslike en internasionale toeriste. Die gastehuis is omring met berge en natuurskoon en is slegs 'n kort entjie van Pretoria se stadskern, Wonderboom Lughawe, winkelsentrums, historiese geboue en die Mabopane-hoofweg geleë.

Dié gastehuis het 16 keurige kamers, elkeen met 'n unieke atmosfeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, en 'n TV.

Sgegede het 2 konferensiegeriewe wat elkeen tussen 50 en 100 konferensiegangers kan akkommodeer en is toegerus met moderne konferensiemeubels en -toerusting. Ons voorsien ook ‘n pendeldiens na verskeie besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 11 resensies vir Sgegede Guest House
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Sarel-laan 520, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink Sgegede Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sarel-laan 520, Mountain View, Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8CzqFmoojmWW3q2AweH9oI6vlgMVgNAQJihsVoAzap3bmrw3v8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 520 Sarel Avenue Mountain View 0082 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -25.703262310126 28.157637544809
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za