Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shabay Villas Uvongo

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Shabay Villas Uvongo is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers wat op die seefront in die eerste ry van 'n stil kompleks, Shabay Villas, geleë is. Gaste kan die branders van hulle slaapkamers, sitarea en balkon af dophou. Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea bied toegang tot die balkon met 'n uitsig oor die see. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.

Die woonstel is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, 'n aparte diepvrieskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n braaipan, ysboks, 'n braai van vlekvrye staal en daar is 'n platskerm-TV en DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Explore-dekodeerders werk nie.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en 'n groot tropiese tuin wat oor die swembad uitkyk. Daar is 1 veilige onderdakparkeerplek vir 'n voertuig en ekstra oop parkeerplek vir 'n sleepwa in die karavaanpark. Die woonstel het nie skoonmaakdienste nie en skoonmaakdienste word ook nie gereël nie. Slegs 1 voertuig en 1 sleepwa word per woonstel toegelaat. Gaste se besoekers mag nie die kompleks se geriewe soos parkeerplek, die swembad en die braai gebruik nie. Die woonstel word nie skoongemaak nie en 'n skoonmaakdiens is ook nie beskikbaar nie.

Shabay Villas Uvongo het 'n kluisie, 'n opvou-buitetafel, stoele, 'n gemeenskaplike droër, strykyster, strykplank en 'n wasmasjien.

Slaapplek

’n Bespreking by Shabay Villas Uvongo sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Shabay Villas Uvongo
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 3

Ligging

  • Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shabay Villas Uvongo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard, Uvongo, N/a, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed95e74cbfbe92997a4bc680c5e59f7e0eb4ac973cda5e53d143f55ffd16fdfe20de7686ed29e75948e2d1f927fe57a8bb62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 Shabay Villas, Lilliecrona Boulevard Uvongo N/a KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.850547685474 30.386381149292
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem