LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+50
Selfsorg in Schoemansville

Water's Edge Shabbat Guest House

  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 33 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Water's Edge Shabbat Guest House is 'n bekoorlike gastehuis aan die waterkant in Schoemansville, Hartbeespoortdam, wat ideaal is vir gesinne en vakansiegangers. Die eiendom bied ruim en gerieflike eenhede wat slaapplek het vir 14 gaste.

Verblyf word in 5 eenhede gebied, naamlik Kingfisher Kothuis, Fish Eagle Kothuis, 2 Lighthouse Kothuise en Woodpecker Kothuis wat elk hul eie ingang het. Kingfisher en Woodpecker het verhit-en-eetgeriewe en die ander 3 kothuise is selfsorg.

Elke eenheid het 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n balkon en 'n TV. Fish Eagle Kothuis het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Gaste kan uitsigte oor die Magaliesberge, besienswaardighede van die seiljagte van die Transvaalse seiljagklub, watersport, 'n gemeenskaplike swembad op die perseel, 'n jacuzzi en 'n braai-area wat oor die dam uitkyk geniet. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hester D
5.0
Baie lekker plek om te bly! Super mooi, skoon en gerieflik. Die tuin is pragtig. My tweede keer wat ek daar bly en gaan beslis weer daar bly. Voel soo...
Sien meer
Okt 2026
Solomon S
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. We had the best time! The host was amazing—so friendly and quick to respond, which made everything stress-free. The place is r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Henru S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gewees. Puik plekkie, baie geniet.
Aug 2025
Linda H
Besigheidsreis
5.0
Baie goed ontvang deur 'n besonderse gasvrou. Ruim eenheid. Baie skoon en beskik oor alles wat nodig is.
Aug 2025
Nerina G
Saam met vriende
5.0
Luukse, rustigheid en uitsonderlike gasvryheid – ’n 5-ster wegbreek! Ons verblyf by hierdie pragtige plek was eenvoudig ongelooflik! Alles was perfek ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 33 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Water's Edge Shabbat Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 512
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 512
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 512
per nag, vir 2 mense
Bespreek

33 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA953b5b3d238ab9544842428e7b89052aef915a1ca1be0fde431360d70c8372ed5e75be3d32933bfbf6776ed04142429ee71d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 512 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 33 Waterfront Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.729901450369 27.862360720723