Bothaville Akkommodasie by Shadows Gastehuis | LekkeSlaap
+25

Shadows Gastehuis

9 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Shadows Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dawid V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en behulpsaam.

Lee-Ann het uit haar pad uitgegaan om ons in alle opsigte tot hulp te kan wees.

Ann-sue M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ann-sue M

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese, sal volgende keer weer van hulle gebruik maak.

Sien sterre.

Samantha K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K
Enkelreisiger

Thoughtful, generous hostess, Lee-Ann is superb!

The most incredible service is at this guesthouse. From the moment of booking, Lee-Ann was attentive and prepared for my arrival. She made the most amazing dinner for me, upon special request. I was riding my bicycle, so I really needed the attention that I received there. Lots of bottled water to re-hydrate and recover for the next leg of the journey. As I was leaving before dawn, she left a breakfast with me in my room. Room was clean, large, and super comfortable. No request seemed to daunt Lee-Ann. I highly recommend a stay at this exceptionally generous guesthouse in Bothaville.

Rosel S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, rustig en privaat.

Die kamer was ruim en privaat. Die area is ook baie rustig. Dis presies wat jy nodig het as jy net slaapplek soek.

Shadows Gastehuis's terugvoer

Hi Rosel!

Baie dankie! Ons hoop om julle weer te sien!

Groete
Lee-Ann

Shadows Gastehuis
Chane C - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane C
Besigheidsreis

Amazing

Great service, beautiful place and amazing breakfast.

Shadows Gastehuis's terugvoer

Hi Chane,

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien!

Groete
Lee-Ann

Shadows Gastehuis
Lynnette O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plek is baie netjies en skoon.

Shadows Gastehuis's terugvoer

Baie Dankie Lynnette.

Vriendlike Groete,
Lee-Ann

Shadows Gastehuis
Saar D - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saar D
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Netjies, vriendelik, goeie diens, alles wat mens nodig het en meer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Shadows Gastehuis's terugvoer

Baie Dankie Saar.
EK hoop ek sien julle weer.

Vriendelike Groete,
Lee-Ann

Shadows Gastehuis
Melissa H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa H
Gesin met klein kinders

Vriendelik en behulpsaam.

Dis baie skoon en netjies. Geen tekortkominge nie. Lee-Ann is baie vriendelik en gasvry.

Shadows Gastehuis's terugvoer

Baie Dankie Melissa.

Ek hoop ek sien julle weer.

Vriendelike Groete,
Lee-Ann

Shadows Gastehuis
Amanda M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, eienaar vriendelik en baie behulpsaam.

Kamer was skoon, linne en handdoeke nuut en skoon, verwarmer en ekstra komberse was beskikbaar. Lekker koffie en beskuit in die kamer. TV en WiFi maak dit baie gerieflik. Ons het lekker geslaap!

Shadows Gastehuis's terugvoer

Baie Dankie Amanda.

Ek hoop ek sien julle weer.

Vriendelike Groete
Lee-Ann

Shadows Gastehuis
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Den Lingen-straat 23, Bothaville, 9660, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGjm149MAKnMKWIoZTjLvVQFRSl0ttEsvwEaKoo8dwfa570DORW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 9 5 1 5 23 Van Den Lingen Street Bothaville 9660 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.389553261299 26.617023329448
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za