Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaka's Rock Beachfront Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 23

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Shaka's Rock Beachfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sarie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M
Gesin met klein kinders

Netjies, lekker en gerieflik. Barbara was 'n fantasties!

Dit was 'n heerlike gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amith R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amith R
Gesin met klein kinders

Awesome, safe, family-friendly apartment.

Beautiful location, stunning views of the ocean, whales and dolphins. Adequate living space within the apartment, equipped with all required appliances, crockery, etc. Sufficient parking bays, although the steep driveway access did prove to be a tad of a challenge (to various guests driving within the complex) because it rained, the steep paved inclines were awfully slippery, causing traction issues. Awesome service provided by Barbara, prior, during and after our stay. Friendly and efficient helper for the cleaning of the apartment, thank you Thuli. Yes, the apartment complex is near the beach, however, rough ocean conditions unfortunately prevented us (especially the kids) from enjoying their swims, perhaps equipping the complex with a communal pool may be a good idea. Apartment is awesome, however, some attention is required to certain items which seems to be affected by normal wear and tear. Overall, an amazing place, amazing staff and we had an amazing stay, we most certainly will be booking it in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Rock Beachfront Apartment se terugvoer

Hi Amith, thank you so much for your kind words. We happy you had a great time.
With regards to the drive way, we are in the process of changing it so it's easier to drive up in wet conditions. Around September is our windy season so sometimes the sea can get a little rough, but normally it is calmer and fun for the kids to splash about.
Thanks again for being awesome guests and hope to see you in the near future again.

Shaka's Rock Beachfront Apartment
Diana N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diana N
Gesin met klein kinders

Lieflik en ontspannend.

Baie dankie, Barbs! Ons was 5 groot mense en 4 kinders. Nie 1 keer gevoel of ons onder mekaar se voete was nie. My skoonsus het 'n 1 jarige dogtertjie en dus was die baby gates by die trappe 'n absolute blessing! Dit was 'n heerlike vakansie en Tuli het ons daagliks baie gehelp om net nog lekkerder vakansie te hou! Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luzaan C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzaan C
Saam met vriende

Baie naby geleë aan winkelsentrums en sakegebied baie rustige omgewing heerlik naby aan die strand baie ruim skoon en baie baie mooi uitsig vanaf oral in die huis.

Ons sal enige tyd terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina G
Saam met vriende

Pragtige plek.

Hierdie is 'n moet-bly indien jy in Shaka's Rock wil kuier. Pragtige woonstel, loopafstand van die strand af en die mooiste see-uitsig vanuit al die vertrekke. Woonstel beskik oor absoluut alles wat 'n mens mag nodig kry vir jou vakansie. Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie Barbs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Shaka's Rock Beachfront Apartment se terugvoer

Thank you so much, Ina. It was a pleasure having you and your family and friends. You are lovely guests and so welcome back anytime.

Shaka's Rock Beachfront Apartment
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a88958c43e3b6ea41eb07312577586b9a56534b68751bfa1cc842c460a957fc63b6ea8d6fb9d3bc1e09bc2c3a97b435014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 19 Ocean Drive Shaka's Rock 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.510796370131 31.232539796372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem