Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaka's Rock Beachfront Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Shaka's Rock Beachfront Apartment is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n lieflike see-uitsig in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Shaka's Rock. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat die Dolfynkus wil verken.

Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 8 volwassenes en 1 kind en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed en 'n matras wat slegs vir 'n kind geskik is. Elke slaapkamer lei na die balkon met 'n pragtige see-uitsig. Die tweede en derde badkamer het elk 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 8 stoele en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Bad- en strandhanddoeke, 'n sambreel en strandspeelgoed vir kinders word voorsien.

Skuifdeure lei na 'n balkon met 'n stoeptafel en gasbraaigeriewe. Dit is die ideale plek vir 'n skemerkelkie en bied 'n lieflike uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Shaka's Rock Beachfront Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kindermatras vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Shaka's Rock Beachfront Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 23

Jaar gelys 3

Ligging

  • Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Shaka's Rock Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 19, Shaka's Rock, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6a88958c43e3b6ea41eb07312577586b9a56534b68751bfa1cc842c460a957fc63b6ea8d6fb9d3bc1e09bc2c3a97b435014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 9) 5 5 1 5 19 Ocean Drive Shaka's Rock 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.510796370131 31.232539796372
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem