10% af Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Apr 2020 tot 9 Apr 2020.
Shaka's Rock Akkommodasie by Villa Flamenco 10 | LekkeSlaap
+27
+27

Villa Flamenco 10

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R900 R810 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco Eenheid 10, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Flamenco 10 is 'n vakansiewoonstel met 2 slaapkamers en selfsorg-geriewe in Shaka's Rock, KwaZulu-Natal. Shaka's Rock lê aan die pragtige Dolfynkus teen die Indiese Oseaan, net 5 km noord van Ballito.

Die woonstel het plek vir 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers: die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander een het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea maak oop op 'n balkonarea met asemrowende see-uitsigte.

Shaka's Rock se strand is veral gewild onder skibootvaarders, diepseehengelaars en strandliefhebbers. Die uitsigte is pragtig en die oord is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Al die geriewe wat jy nodig het is beskikbaar by Ballito, net 5 minute se ry van die woonstel af. 'n Motorhuis is ook beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Flamenco 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Villa Flamenco 10
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Villa Flamenco Eenheid 10, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
was R900
Vanaf R810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco Eenheid 10, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE4ZDc1ZjAxLWFlNGEtNDBjZS04NTRjLTY1M2Q2OWM3MDBlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R900, nou Vanaf R810  per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 Villa Flamenco Unit 10 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-23:00 09:00 -29.511453740611 31.232203692198
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za