LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Flamenco 9 | LekkeSlaap
+13

Villa Flamenco 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 9 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n vakansieoord-dorpie wat slegs 5 km noord van Ballito langs die Indiese Oseaan op die pragtige Dolfynkus geleë is.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea maak oop op die patio. 'n Toesluitmotorhuis word voorsien.

Die strand by Shaka's Rock is 'n gunsteling onder ski-boot-entoesiaste en strandliefhebbers. Dit is ook 'n baie goeie plek vir diepseehengel. Shaka's Rock bied uitstekende uitsigte van die kuslyn af en die oord is perfek vir 'n gesinsvakansie, met alles wat jy kan benodig vir strandpret. Alle hoofgeriewe is beskikbaar in Ballito, wat sowat 5 minute se ry weg is.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Flamenco 9 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Villa Flamenco 9
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZTI0OWEzLWQ0NzktNGExMS1iODBmLTVlZDRlZmQ1ZmRhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 9 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-21:00 09:00 -29.511416 31.232064
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!