Shalom

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Kelly-Annkay B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Asemrowend, rustig. Ek het my kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

A great value for money stay. A very pleasant stay with all the amenities required. Well equipped and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andelene W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vredevol en rustig, veilig en heilsaam. Ons was gulhartig ontvang deur Dimpels, die gasvrou, so spontane en pragtige vrou. Die eenheid was silwerskoon, ons het baie lekker gebly. Sal weer gaan as dit moet en aanbeveel vir enigeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Relaxed and peaceful. Home away from home. I would recommend it any time. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Athenkosi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Excellent home away from home. Great hospitality, perfect! Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joslin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie rustig. Baie lekker, sal weer daar wil kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yazeed D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Stunning, fabulous, peaceful. Very nice, quiet, peaceful. Owners very friendly and welcoming, close to everything around George, so will recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Thank you Yazeed, you are welcome to come and visit any time. Shalom

Ronelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Neat, comfortable and clean cottage with all the comforts one could need. Everything was 100%. It was super clean and comfortable. We were not short of anything. Dimpels is a very kind lady and eager to please. This neat cottage is on the same premises as the owner's house but we still had privacy. We even got some delicious home-baked cake because it was Dimpels' birthday! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Ronelle, hulle is pragtige mense, baie vriendelik en spontaan. Gesels met hulle. Netjies en stil. Hulle sal altyd welkom wees by Shalom. 10 uit 10. Baie dankie. Vriendelik groete, Shalom

Chriselda P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie lekker en rustig. Ek en my ma het baie lekker hier gebly. Dimpels is 'n lieflike mens. Die kamer is baie skoon en dit is stil en rustig. Ek kon sonder afleidings werk en studeer terwyl ons daar was. Ons sal definitief weer daar bly wanneer ons weer in die omgewing is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Chriselda, julle is kosbaar, baie dankie. Julle kan gerus weer so maak. Shalom groete.

Junade E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Shalom is alles en meer. Dis gemaklik en snoesig. Ons sal definitief weer kom. Ons het lekker gebly. Shalom het alles wat ons nodig gehad het. Baie dankie aan die host, Dimples. Sy is baie gasvry. Ons sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Junade, ek is baie bly julle het dit geniet by Shalom. Ons kyk uit na meer kuiers van julle. Shalom groete

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dimpels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Fichat Street, George South, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc136a9730a27f54eb1022bcd22110c250c08bd590318f8e59ad1d868047743b26c6df807f836d37297a0cd520b8c91dea830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 53 Fichat Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.968589067259 22.453097663709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang