LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
William M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Fantasties. Baie lekker en rustig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Beste William, baie dankie! Kom loer gerus weer in en geniet nog meer kuiers. Shalom groete

Natalie L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Clean, central & pet friendly. Neat, clean & comfortable accommodation with the bonus of being pet friendly. Safe, central & close to shops. A very accommodating host who was considerate and caring for our dachshund that travelled with us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Thank you, Natalie. It was wonderful to meet such special guests. Come again and enjoy. Shalom greetings.

Belinda A
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons verblyf was 'n baie aangename ervaring. Die woonstel was netjies en skoon, en hoewel dit klein is, was dit glad nie beknop nie. Dit was goed toegerus en mooi saamgestel, wat dit prakties en gerieflik gemaak het. Die omgewing was rustig en stil, ideaal vir ons wat vrede en stilte gesoek het. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam, wat die hele ervaring daar nog meer welkom en huislik gemaak het. Ek kan Shalom beslis aanbeveel vir wat 'n rustige wegbreek soek in 'n netjiese en goedversorgde omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Beste Belinda, dit was aangenaam om julle 2 pragtige mense te kon ontmoet. Ek hoop julle kom kuier gou weer. Shalom groete.

Vernon C
1 nag
5.0
Aug 2026

Neat, clean and very quiet. Relaxed and quiet, very neat and nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dear Vernon, thank you. We enjoyed having you as guests at Shalom. You will always be welcome to come and visit again. Shalom greetings

Abdul S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Would definitely book Shalom again in the future. The place lived up to our expectations. Highly recommend. Dimples is a star, no make that five stars. Peaceful environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dear Abdul, thank you very much. It was lovely having you and your wife as guests with us. I hope to see you soon again. Lovely couple. Shalom greetings.

Hillary F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Die gasvrou Dimpels was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Dit was so lekker, ons wou langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Baie dankie, kom kuier gerus weer by ons. Shalom groete

Johan V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Idiaal, gemaklik en uitstekende ligging. Baie ingenome oor hoe netjies en skoon die eenheid was. Gasvryheid het ons baie gemaklik laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Baie dankie, julle is pragtige mense en kan maar weer kom kuier. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet. Ek hoop om sommer gou weer te sien. Shalom groete

Euastin C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Supper awesome. We really loved our stay,the owner's was super friendly,nice area quiet beautiful and close the town. house was really neat clean, beautiful space we were warm welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dear Euastin, thank you. Hope to see you soon in the future. Friendly greetings, Shalom

Mpilo K
1 nag
5.0
Apr 2026

Will definitely be booking again in future. Very welcoming. Quiet and peaceful. Host was very courteous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Dear Mpilo, thank you. Come and visit again. Shalom greetings.

Dumisani F
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Exceptional. Fantastic place with loving hosts that keep on checking if you are alright.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dimpels
Shalom
Thank you, Dumisani, please come again. Shalom greetings.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dimpels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Fichat Street, George South, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6efd2bf49b6213976ebde8488d5f5a99e87f6c42c3465d3e266863b71dc72572d6b7d8a33049fa7ceb3177cb580b93bb1c34?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 53 Fichat Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.968589067259 22.453097663709
Soek in 'n groter streek