+23

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 53 Fichat Street, George South, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Shalom bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van George-Suid geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir gaste wat deur die skilderagtige Tuinroete reis.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n ontbytkroeg met stoeltjies waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak, en 'n TV is beskikbaar.

Gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Die ligging van hierdie eiendom is ongeveer 18 km vanaf Heroldsbaai-strand, 21 km vanaf Glentana-strand, 15 km vanaf Victoiabaai en 19 km vanaf Wildernis.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nathan O
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend. Verblyf was netjies.
Feb 2026
Jonathan D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Verblyf was uitstekend.
Feb 2026
Ken V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig na 'n lang dag op die pad. Baie aangename, rustige, veilige omgewing, goeie aanwysings gegee, baie padverlegings.
Feb 2026
Andrew T
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Just what we needed. Clean and comfortable. Made to feel very welcome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Thys B
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stil, baie lekker gebly. Baie netjies en stil. Alles wat nodig was, was beskikbaar. Gasvrou baie vriendelik.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dimpels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 53 Fichat Street, George South, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 575
per nag (plek vir 2)
Bespreek

53 Fichat Street, George South, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc136a9730a27f54eb1022bcd22110c250c08bd590318f8e59ad1d868047743b26c6df807f836d37297a0cd520b8c91dea830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 53 Fichat Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.968589067259 22.453097663709
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang