Shalom Self-Catering
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartrivierweg 64, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Shalom Self-Catering is 'n bekoorlike suite op die eienaar se perseel. Dit bied gerieflike verblyf in Kleinmond.
Hierdie selfsorg-suite is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 ruim slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat na 'n toegeboude balkon met 2 enkelbeddens lei. Dit kan met 'n skuifdeur en gordyne toegemaak word. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Daar is ook gemaklike rusbanke, 'n TV met die volle DStv-pakket en groot aluminiumvensters met 'n wonderlike uitsig oor die see. Blindings bied privaatheid en gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby die strand, restaurante en verskeie ander geriewe wat voetslaanroetes, fietsry, visvang, swem en kanovaart insluit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Karen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Swartrivierweg 64, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Shalom Self-Catering het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartrivierweg 64, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap