Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Self-catering Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Linne en handdoeke word voorsien, strandhanddoeke op versoek.
Huisreëls

- Ontbyt kan op versoek voorsien word teen ekstra koste van R120 per persoon.
- Die woonstel is bo en is dus nie geskik vir gaste met gestremdhede nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Rook is verbode.
- Geen harde geraas na 22:00 nie.

Die volgende dienste kan op versoek gereël word:
- Lughawevervoer
- Toere en uitstappiebesprekings
- Haar en skoonheidsafsprake
- Afslaantye vir gholf
- Kanaal- en riviervaarte
- Walvis- en dolfynkyk
- Ligtoringtoere
- Staptoere.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guinevere-weg 16, St Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb2b39394bef2e013f16efe710cd71808f726cfcf65c23bbba3461212c042513773eca4b4f213c9c7daa7d809250a9566a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 420 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 16 Guinevere Road St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.162141719816 24.8318513
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem